Boeremaglid in tronk se gradedag gekanselleer

In die media: Netwerk24 berig, 27 April 2017 Boeremag lid in tronk se gradedag gekanselleer Die familie van ’n Boeremaglid wat sy doktorsgraad in die tronk verwerf het, sê hulle moes kort voor die hekke van die Zonderwater-gevangenis omdraai omdat sy gradeplegtigheid ter elfder ure gekanselleer is. Die departement van korrektiewe dienste (DKD) ontken dat daar so ’n gradeplegtigheid in …