PETISIE: Presidensiële kwytskelding vir Wilhelm Pretorius en die Boerevolk se Politieke Gevangenes

Sommige Boerevolk Politieke Gevangenes is in opsluiting vir meer as twee dekades. Sommiges moes wrede onreg verduur gedurende lang hofsake; sommiges was in lokvalle mislei en gevang deur intelligensie agentskappe en provokateure; sommiges is gemartel en selfs gestremd en verlam as gevolg van die marteling; sommige verduur ʼn kombinasie hiervan. Hulle het tot op hede van die wreedste menseregte skendings moes verduur in tronke met minimale kontak toegelaat met hul geliefdes.

Met die ondersteuning van die internasionale gemeenskap het die ANC en sy vele affiliasies daarin geslaag om die stelsel wat gedurende die apartheidsjare aan Suid-Afrika opgelê is, omvêr te werp.

Ten spyte van die toewyding van die na-apartheid Suid-Afrika aan die menseregte-kultuur, is die Boere-politieke gevangenes (soos die beskuldigde in die Boeremag-verhoor, sommige sedert 2002) ook saam met baie ander politieke gevangenes steeds aan die ontvangs einde van onreg en die uiterste skending van hul menseregte.

Die na-apartheid Suid-Afrika beweer dat dit nou ‘n land is wat menseregte, gelykheid teenoor alle mense en die wedersydse erkenning van diverse kulture bewaar. Die Suid-Afrikaanse Grondwet verklaar sy doel om “die verdelings van die verlede te herstel en ‘n samelewing te vestig gebaseer op demokratiese waardes, sosiale geregtigheid en fundamentele menseregte.” Die leuse van die wapen is: “Verenig in diversiteit.”

Laat die mense van Suid-Afrika en van oor die hele wêreld, verenig in ons pleidooi vir menseregte en regverdigheid. Kom ons vra die President van Suid-Afrika om betekenis te gee aan die woorde wat Suid-Afrika op aanspraak maak as ‘n demokratiese land. Ons pleidooi is vir amnestie aanal die Boere Politieke Gevangenes.

Teken hieronder: 

PETISIE: Presidensiële kwytskelding vir Wilhelm Pretorius en die Boerevolk se Politieke Gevangenes

  

Sommige Boerevolk Politieke Gevangenes is in opsluiting vir meer as twee dekades. Sommiges moes wrede onreg verduur gedurende lang hofsake; sommiges was in lokvalle mislei en gevang deur intelligensie agentskappe en provokateure; sommiges is gemartel en selfs gestremd en verlam as gevolg van die marteling; sommige verduur ʼn kombinasie hiervan. Hulle het tot op hede van die wreedste menseregte skendings moes verduur in tronke met minimale kontak toegelaat met hul geliefdes.

Met die ondersteuning van die internasionale gemeenskap het die ANC en sy vele affiliasies daarin geslaag om die stelsel wat gedurende die apartheidsjare aan Suid-Afrika opgelê is, omvêr te werp.

Ten spyte van die toewyding van die na-apartheid Suid-Afrika aan die menseregte-kultuur, is die Boere-politieke gevangenes (soos die beskuldigde in die Boeremag-verhoor, sommige sedert 2002) ook saam met baie ander politieke gevangenes steeds aan die ontvangs einde van onreg en die uiterste skending van hul menseregte.

Die na-apartheid Suid-Afrika beweer dat dit nou 'n land is wat menseregte, gelykheid teenoor alle mense en die wedersydse erkenning van diverse kulture bewaar. Die Suid-Afrikaanse Grondwet verklaar sy doel om "die verdelings van die verlede te herstel en 'n samelewing te vestig gebaseer op demokratiese waardes, sosiale geregtigheid en fundamentele menseregte." Die leuse van die wapen is: "Verenig in diversiteit."

Laat die mense van Suid-Afrika en van oor die hele wêreld, verenig in ons pleidooi vir menseregte en regverdigheid. Kom ons vra die President van Suid-Afrika om betekenis te gee aan die woorde wat Suid-Afrika op aanspraak maak as 'n demokratiese land. Ons pleidooi is vir amnestie aan al die Boere Politieke Gevangenes.

**your signature**

128 signatures = 64% of goal
0
200

Share this with your friends:

   

Nog ‘n petisie op Avaaz om te teken:  https://secure.avaaz.org/en/petition/Free_the_Boeremaglede/?axECTkb

BOEREMAG ONREG 2 minute video:  https://www.youtube.com/watch?v=wMjgm1ZeGtE&list=PLg_Mmj7cY2izOMiqdPJA_u20b-C0b_tJf&index=8

‘FREE WILHELM PRETORIUS AND THE BOER POLITICAL PRISONERS IN SOUTH AFRICA’ Facebook blad: https://www.facebook.com/AmnestyforWilhelmPretorius/

Boervin op Twitter by https://twitter.com/Boer_VIn
Boervin Facebook Blad: https://www.facebook.com/BoerVinBoerevolksvryheidsinisiatief/

Om meer uit te vind van die Boerevolk se Politieke Gevangenes, besoek lees meer op die Boervin webwerf www.boervin.org.